Overview

Die doel van die kongres is om 'n basis vir jong navorsers te skep om hulle navorsing, wat gebaseer is op hulle nagraadse studie, met akademiese eweknieƫ te deel. Daar is geen beperkings op temas nie. Die enigste vereistes is dat die tema van die referaat/plakkaat aansluit by die gebied van taalkunde, toegepaste taalkunde of letterkunde en in Afrikaans of Engels gelewer word. Slegs voorleggings deur nagraadse studente (M-, PhD- en afgestudeerde Honneursstudente) en jong navorsers (wat die afgelope vyf jaar gegradueer het) sal in ag geneem word. Bywoning van die kongres is egter oop vir almal.

______________________________________________________

The aim of the conference is to ceate a platform for young researchers to share their research, based on their postgraduate studies, with their academic peers. There are no restrictions on themes, as long as papers/posters are in line with the fields of linguistics, applied linguistics or literature. Please note that papers must be presented in Afrikaans or English. Only abstract submissions from postgraduate students (M, PhD and graduated Honours students) and young researchers (who have graduated in the past five years) will be considered. However, attendance of the conference is open to everyone.